6 Bedroom farm for sale in Modimolle
-
6
-
6
-
2
-
Web Ref: 1309759
Property Features
Interior Features
Exterior Features
Luukse 520ha Wildplaas in die Waterberge
Wildsplaas met vleiland, rante, suikerbosveld en savanna. 80 inheemse bome is gemerk. Reënval 1000mm p/j.
Hierdie is 'n unieke wildsplaas met uitstekende infrastruktuur.
Die baie groot grasdakhuis het 1 hoof slaapkamer en 5 en-suite dubbelbed gastekamers. Eetkamer, sitkamer, onthaal area ens. is baie ruim. Aparte woonstel. Almal met houtraam vensters.
Groot stoepe met n kroeg en onthaal area onder 'n wildevyboom. Die kyk uit oor 'n dam wat deur 'n standhoudende fontein gevoed word.
Swembad, dubbelgarage, 6 afdakke. Koelkamer en slagkamer. Beesgeriewe. 4 kleiner wildskampe op 70 ha waarvan 3 kampe elektries omhein is. Die res van die plaas is een groot kamp.
60 kW Sonkragsisteem met 32 panele en 12 batterye word gerugsteun deur 'n stil diesel kragopwekker van 22 kW.
Een toegeruste boorgat van 30m is toegerus met 1.5 kW dompelpomp lewer 2500 l/u.
Wildspesies van ongeveer R1 miljoen ingesluit.
Werkersbehuising met 8 slaapkamers.
Losgoed is onderhandelbaar.
Geen grondeise.
Contact the agent

Registered with the PPRA

Registered with the PPRA
Franchisee of Rawson Residential Franchises (Pty) Ltd | Registered with the PPRA
Bond repayment calculator
Monthly repayments will be calculating…
*based on purchase price at Prime over 20 years
Ready to sell?
Our goal is to sell your property at the right price and in the shortest possible time.
Related Properties
4 Bedroom farm for sale in Modimolle
Diverse 189 ha Irrigation farm with 2 x 21ha pivots on excellent soil near Modimolle. This farm has two irriga…