Modimolle
R17,950,000 Web Ref 1309759
PROPERTY FEATURES
6 Bedrooms | 6 Bathrooms | 1 Family Room | 1 TV Room | 1 Dining Room | 1 Lounge | 1 Flatlet | Security | Kitchen | Granny flat | House Levels | Entrance hall | Laundry Room | 2 Garages | 6 Parking Spaces | Pool | Patio | Braai Facilities | Views | Garden
Luukse 520ha Wildplaas in die Waterberge
Wildsplaas met vleiland, rante, suikerbosveld en savanna. 80 inheemse bome is gemerk. Reƫnval 1000mm p/j. Hierdie is 'n unieke wildsplaas met uitstekende infrastruktuur. Die baie groot grasdakhuis het 1 hoof slaapkamer en 5 en-suite dubbelbed gastekamers. Eetkamer, sitkamer, onthaal area ens. is baie ruim. Aparte woonstel. Almal met houtraam vensters. Groot stoepe met n kroeg en onthaal area onder 'n wildevyboom. Die kyk uit oor 'n dam wat deur 'n standhoudende fontein gevoed word. Swembad, dubbelgarage, 6 afdakke. Koelkamer en slagkamer. Beesgeriewe. 4 kleiner wildskampe op 70 ha waarvan 3 kampe elektries omhein is. Die res van die plaas is een groot kamp. 60 kW Sonkragsisteem met 32 panele en 12 batterye word gerugsteun deur 'n stil diesel kragopwekker van 22 kW. Een toegeruste boorgat van 30m is toegerus met 1.5 kW dompelpomp lewer 2500 l/u. Wildspesies van ongeveer R1 miljoen ingesluit. Werkersbehuising met 8 slaapkamers. Losgoed is onderhandelbaar. Geen grondeise.

ERF Size 520.000 ha
Rates R1,000 per month
Roelof Burger roelof.burger@rawson.co.za
Roelof Burger
c. 0825664805
Albert Viljoen albert.viljoen@rawson.co.za
Albert Viljoen
c. 0834114741