4 Bedroom house for sale in Modimolle
-
4
-
3
-
1
-
Web Ref: 1291129
Property Features
Interior Features
Exterior Features
Familie tuiste in veilige buurt
In 'n stil uitbreiding van Modimolle vind jy die 3 slaapkamer huis. As jy lief is vir hout is die een vir jou! Hout plafonne en vensterrame rond die prentjie mooi af. Daar is ook 'n woonstel op die eiendom.
Badkamers almal geteel om 'n ongelooflike prentjie te vorm.
Die speelkamer kan vir 'n 4de slaapkamer ingerig word. Die kamers is almal ruim. Kombuis is baie netjies met sy wit houtkassies. Die opwas is apart en 'n 5-plaat gasstoof is geinstalleer.
TV kamer is ruim en bied plek vir die hele gesin. Eetkamer het plek vir 'n tafel vir 8.
Die blou swembad nooi jou om die hitte van die dag te kom afspoel. Die swembad is toegerus met 'n "heatpump". Net so is die Jakuzzi ook daar vir water massering en ontspanning in die ope. Die lapa rond die prentjie af met kuier en braaiplek.
Sekuriteit is in plek met sekuriteits heining en kamera's.
Koper kan ook 'n aanbod aan die eienaar maak vir al die meubels.
Kontak my vir 'n besoek en kom droom hoe jy die plek kan inkleur na jou smaak.
Location
Contact the agent

Registered with the PPRA

Registered with the PPRA
Franchisee of Rawson Residential Franchises (Pty) Ltd | Registered with the PPRA
Bond repayment calculator
Monthly repayments will be calculating…
*based on purchase price at Prime over 20 years
Ready to sell?
Our goal is to sell your property at the right price and in the shortest possible time.
Related Properties
4 Bedroom house for sale in Modimolle
Do you need an executive double story home in a secure echo-golf wildlife estate, only 75 minutes north of Ga…