Modimolle
R2,460,000 Web Ref 1291129
PROPERTY FEATURES
4 Bedrooms | 3 Bathrooms | 1 Reception Room | 1 Family Room | 1 TV Room | 1 Dining Room | 1 Store Room | Security | Kitchen | House Levels | Entrance hall | Jacuzzi | Laundry Room | Aircon | 1 Garage | 4 Carports | Patio | Braai Facilities | Views | Garden | Irrigation
Familie tuiste in veilige buurt
In 'n stil uitbreiding van Modimolle vind jy die 3 slaapkamer huis. As jy lief is vir hout is die een vir jou! Hout plafonne en vensterrame rond die prentjie mooi af. Daar is ook 'n woonstel op die eiendom. Badkamers almal geteel om 'n ongelooflike prentjie te vorm. Die speelkamer kan vir 'n 4de slaapkamer ingerig word. Die kamers is almal ruim. Kombuis is baie netjies met sy wit houtkassies. Die opwas is apart en 'n 5-plaat gasstoof is geinstalleer. TV kamer is ruim en bied plek vir die hele gesin. Eetkamer het plek vir 'n tafel vir 8. Die blou swembad nooi jou om die hitte van die dag te kom afspoel. Die swembad is toegerus met 'n "heatpump". Net so is die Jakuzzi ook daar vir water massering en ontspanning in die ope. Die lapa rond die prentjie af met kuier en braaiplek. Sekuriteit is in plek met sekuriteits heining en kamera's. Koper kan ook 'n aanbod aan die eienaar maak vir al die meubels. Kontak my vir 'n besoek en kom droom hoe jy die plek kan inkleur na jou smaak.

ERF Size 1,584 m²
Building Size 463m²
Rates R880 per month
Roelof Burger roelof.burger@rawson.co.za
Roelof Burger
c. 0825664805
Albert Viljoen albert.viljoen@rawson.co.za
Albert Viljoen
c. 0834114741