4 Bedroom farm for sale in Bethal

R2,150,000
  1. 4
  2. 2
  3. 6
  4. Web Ref: 1020419
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

Property Features

ERF Size 38.840 ha

Interior Features

4 Bedrooms
1 TV Room
1 Flatlet
Kitchen
2 Bathrooms
1 Dining Room
Security

Exterior Features

6 Garages
Braai Facilities
4 Carports
Garden

Begin jou boerdery sommer net hier.

Alles bly net die huis voorraad en meubles word getrek. Jy kry die volgende:
Skaap krale
Vark hokke
Hoender hokke met krag
Bees krale
Drukgang
2 Sement damme
2 Boorgate
2 Stoorkames
2 Wendy huise

Implemente sluit die volgende in:
Trekker met fire fighter
Router water
Ploe
Op erter
Disk en slacher

Die huis bied die volgende vir 'n lekker plaas lewe:
Ingeboude braai area, 4 slaapkamers met hoof slaapkamer en-suite badkamer, die ander 3 kamers deel 'n badkamer. Groot kombuis, Motothuis om 6 voertuie te beskut, additionele 4 afdakke. Die huis het ook regdeur gelamineerde vloere. Inloop kas in die hoofslaapkamer .

Daar is ook 'n woonstel maar is nie toegerus met 'n kombuis nie.

Contact the agent

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

Bond repayment calculator

Monthly repayments will be calculating…
*based on purchase price at Prime over 20 years

Ready to sell?

Our goal is to sell your property at the right price and in the shortest possible time.