5 Bedroom house for sale in Modimolle
-
5
-
4
-
4
-
Web Ref: 1352006
Property Features
Interior Features
Exterior Features
Lieflike groot familie huis
Dubbelverdieping familie huis by uitnemendheid, Baie spasie en veilige omgewing.
Hierdie 5 slaapkamer huis is baie kreatief uitgelê. Daar is 4 badkamers met hoofslaapkamer en-suite. Die hoofslaapkamer se badkamer is ideaal vir ontspan met groot buitevenster om die bosveld in te nooi. Die houtvloere verleen waardigheid aan die groot huis.
'n Oopplan kombuis en spens is toegerus met mooi kiaat kassies. Die gasstoof en -oond verseker minder afhanklikheid aan Eskom krag en die eiendom is ook onafhanklik van munisipale water met sy eie boorgat en watertenk. 6 Sonpanele verseker deurgans elektrisiteit.
Met die groot braaikamer langs die swembad kan families heerlike gesinstyd geniet. Daar is ook 'n buite aantrekkamer en stort.
Die motorhuis maak voorsiening vir 4 motors met voldoende parkering binne die erf. 'n Groot werk/gereedskamer is aan die motorhuis.
Bediende kwartiere beskikbaar op die erf.
"n Pragtige tuin geniet die voordeel van besproeiing wat aangelê is.
Contact the agent
Registered with the PPRA
Registered with the PPRA
Franchisee of Rawson Residential Franchises (Pty) Ltd | Registered with the PPRA
Bond repayment calculator
Monthly repayments will be calculating…
*based on purchase price at Prime over 20 years
Ready to sell?
Our goal is to sell your property at the right price and in the shortest possible time.
Related Properties
4 Bedroom house for sale in Koro Creek Golf Estate, Modimolle
Live your dream in a dream house in a secure eco-golf estate! View this well- designed prime property. Ente…
3 Bedroom house for sale in Koro Creek Golf Estate, Modimolle
Buy a newly built double storey house of 297m² in a golf/echo estate in Modimolle! You can finish it the way y…
4 Bedroom house for sale in Modimolle
Do you need an executive double story home in a secure echo-golf wildlife estate, only 75 minutes north of Ga…