4 Bedroom farm for sale in Bela Bela
-
4
-
4
-
7
-
Web Ref: 1310641
Property Features
Interior Features
Exterior Features
21.8ha Gemengde boerdery op sy beste
Gemengde boerdery bestaan uit skaapwerk fasiliteite, voerkraal, varkhokke en hoenderhok. Dan is daar die neutbome, lemoenbome en avokadopeer bome.
Water is drie damme (een vir besproeiing), 2 boorgate en 'n fontein.
Die buitegeboue is baie funksioneel. 'n Werkswinkel, stoorkamers, werkers huise, skaapkraal onder dak en 'n hout wendy huis.
Die aparte twee slaapkamerhuis kan verhuur word om inkomste aan te vul.
Die plaashuis is 'n klassieke huis van vergange se dae - netjies afgewerk en toegerus. Elk van die vier slaapkamers het sy eie badkamer en kaggel in die kamer ingebou. Elke kamer beskik oor sy eie buitedeur. Die eetkamer, sitkamer en familiekamer is, eie aan die era toe die huis gebou is, groot en ruim. Kombuis is goed toegerus.
Buite die huis is 'n groot klubhuis waar heerlik ontspan en gespeel word. Die is toegerus met 'n mooi houtkroeg, jakuzzi, boma, pizza oond, braai geriewe en 'n groot kuier area.
Lieflike swembad vir die warm somers.
Geen grondeis op die plaas.
Contact the agent

Registered with the PPRA

Registered with the PPRA
Franchisee of Rawson Residential Franchises (Pty) Ltd | Registered with the PPRA
Bond repayment calculator
Monthly repayments will be calculating…
*based on purchase price at Prime over 20 years
Ready to sell?
Our goal is to sell your property at the right price and in the shortest possible time.