Vacant Stand for sale in Kranspoort, Middelburg

R300,000
  1. Web Ref: 1101082
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

Property Features

ERF Size 1,514 m²
Home Owner Levies R1,200
Rates R250 per month

Exterior Features

Views

Boeretroos en n sonopkoms!!!

'n Pragtige gelyke stukkie grond in die hart van die bosveld is nou beskikbaar en roep jou naam. Die erf is in 'n populêre singel en langs n park wat verseker dat u 'n asemrowende uitsig sal beleef. Die aansluiting by die hoofpad is naby en die rut na die hoofhek is heelwat korter as die van die res van die erwe tans beskikbaar. Die prys is baie kompeterend en grondwerke is minimaal.

Kranspoort is 'n familie-vriendelike dorp, slegs 45 km vanaf Middelburg en 'n klipgooi van Loskop Dam. Die eiendom is geleë op 'n Eco Wild Life Estate. Natuur en diere is deel van jou dag tot dag lewe.

Vir die visserman is daar lieflike fasiliteite, vir die golfer is daar 'n 9-putjie golfbaan. Gedurende enige van hierdie aktiwiteite word jy omring deur n vlei, berge, bome en rustigheid.

Kom en geniet die natuur, vryheid en waardeer 'n boeretroos gedurende die sonopkoms.

Skakel my vandag om die erf te besigtig.

Contact the agent

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

Bond repayment calculator

Monthly repayments will be calculating…
*based on purchase price at Prime over 20 years

Ready to sell?

Our goal is to sell your property at the right price and in the shortest possible time.

Related Properties

Vacant Stand for sale in Kranspoort, Middelburg

This well-priced stand is situated on a popular crescent in Kranspoort, it has a breathtaking view and is situ…

Vacant Stand for sale in Kranspoort, Middelburg

'n Pragtige stukkie grond in die hart van die bosveld is nou beskikbaar. Die erf is in 'n bekende singel met n…

Vacant Stand for sale in Kranspoort, Middelburg

This well-priced stand is situated in the heart of the Vaalbos in a golf estate, it has a breathtaking view of…