3 Bedroom farm for sale in Modimolle
-
3
-
2
-
2
-
Web Ref: 1245139
Property Features
Interior Features
Exterior Features
Aftree eiendom met uitsig oor Nyl vallei.
Kom tree af op 'n netjiese wildomheinde bergagtige kleinhoewe van 21ha wat uitkyk oor die Waterberge. Baie inheemse bome en lieflike voëllewe. Die eiendom is onafhanklik van Eskom krag. Groen krag met 9.6 KVA. Son geyser, gasstoof met gas oond.
Beste uitsig oor die Nylvallei - sien etlike km vêr! Die teëldakhuis is op dieselfde hoogte as Kranskop!
Die woonhuis het 3 slaapkamers met 2 badkamers (m.e.s.). Gerieflike oopplan sit/eet/kombuis met binnebrand houtstoof vir winter. Vanuit die groot leefvertrek met groot glas vensters en skuifdeure, binnebraai en ou koolstoof, lê die mooiste uitsig oor die Nylvallei voor jou oop.
Woonstel het 1 slaapkamer 1 badkamer.
Stoorkamer. Hoenderhok. Werkershuis op die terrein en 'n ou karavaan dien as tweede werkerhuis. Motorafdak.
Sonpomp vir boorgat, 180m diep, en gee 10 000 l/dag. 4 Watertenks.
Hierdie eiendom is 1 Junie 2024 beskikbaar.
Location
Contact the agent
Registered with the PPRA
Registered with the PPRA
Franchisee of Rawson Residential Franchises (Pty) Ltd | Registered with the PPRA
Bond repayment calculator
Monthly repayments will be calculating…
*based on purchase price at Prime over 20 years
Ready to sell?
Our goal is to sell your property at the right price and in the shortest possible time.
Check out our latest ad by clicking below:
Related Properties
5 Bedroom farm for sale in Modimolle
Excellent sheep/goat farm on flat sandveld on 21ha near Modimolle. Only 2ha is mountainous. This is a lock st…
8 Bedroom farm for sale in Modimolle
Nestled between the Waterberg mountains lies a 54 ha livestock and irrigation farm with security fence around…
3 Bedroom farm for sale in Modimolle
16ha Arable clay/lime soil with 33 000m² licensed water rights p.a. 3 Boreholes, 1 equipped. Dripper lines for…