Kellys View
R7,900 p/m Web Ref 1351213
PROPERTY FEATURES
2 Bedrooms | 1 Bathroom | 1 Lounge | Kitchen | 2 Carports | Garden
Netjiese 2-slaapkamerte huur op klein hoewe, slegs 5 km vanaf Makro.
Hierdie eenheid bied 2 slaapkamers, 'n oopplan leefarea en kombuis met 'n tweeplaat-gasstoof (geen oond). Die eenheid beskik ook oor 'n privaat tuin en 'n afdak met parkeerplek vir 2 voertuie. Twee klein hondjies sal met vooraf goedkeuring oorweeg word. Die erf het verskeie eenhede wat 'n gemeenskaplike swembad en braai-area deel. Die omgewing is baie veilig en bied rustige hoewe-lewe Koopkrag en water word gelees

Yodette Rossouw yodette.rossouw@rawson.co.za
Yodette Rossouw
c. 066 532 7241