# 5 Bedroom smallholding to rent in Kellys View, Bloemfontein

- **Price:** R16,000 p/m
- **Location:** Kellys View, Bloemfontein
- **Web Ref:** 1348628

## Interior features

- 5 Bedrooms
- 4 Bathrooms
- 1 Lounge
- 1 Store Room
- Security: burglar bars
- Kitchen: gas hob, stove &amp; oven
- Aircon

## Exterior features

- 2 Garages
- 2 Carports
- Patio: open patio
- Braai Facilities: built-in braai, communal braai area, open braai area
- Views: countryside
- Garden

## Description

Veilige plaaslewe net 5 km vanaf Makro. Pragtige 5-slaapkamer huis met 3 volledige en-suite badkamers en 1 aparte badkamer met stort. Drie van die kamers het lugversorgers. Pragtige opgegradeerde kombuis met &#039;n gasstoof en aparte elektriese oond. Daar is ook &#039;n aparte opwas- en waskamer. 
Hierdie huis het baie ingeboude kaste. Die sitkamerarea is onder &#039;n toegeboude lapa met ingeboude braai. Daar is ook &#039;n buitebraai-area. &#039;
n Buitestoorkamer is &#039;n bonus. Dubbelmotorhuis met &#039;n dubbelafdak vir twee ekstra voertuie.
Hierdie huis het &#039;n baie groot, privaat tuin wat troeteldiervriendelik is (met goedkeuring van eienaar)
 Daar is ook &#039;n gemeenskaplike swembadarea met sy eie braaigeriewe. Neem asseblief kennis dat daar ook 5 ander huise/huurders op die perseel is. Elke huis is privaat en het sy eie veilige tuin.
Koopkrag en water word gelees.

## Agent

- Yodette Rossouw — 066 532 7241 — yodette.rossouw@rawson.co.za

## Office

- Bloemfontein North Rentals — 051 522 1071

---

[View this property on rawson.co.za](https://rawson.co.za/property/to-rent/bloemfontein-north-rentals/1348628)
