# 3 Bedroom farm for sale in Modimolle

- **Price:** R1,950,000
- **Location:** Modimolle
- **Web Ref:** 1363086

## Details

- ERF Size 21.400 ha
- Rates R400 per month

## Interior features

- 3 Bedrooms
- 2 Bathrooms
- 1 Reception Room
- 1 Dining Room
- 1 Lounge
- 3 Store Rooms
- Security: burglar bars, security doors
- Kitchen: eye level oven, gas hob, open plan, scullery
- House Levels: single storey

## Exterior features

- 1 Garage
- 1 Carport
- 4 Parking Spaces
- Patio: open patio
- Views: countryside
- Garden

## Description

Lieflike hanteerbare widplaas met mooi uitsig oor Kranskop. Kom woon op hierdie 21ha met &#039;n padstal naby Nylstroom.

Gerieflike 3-slaapkamer, 2-badkamer woonhuis met ruim leefvertrekke.

Genoeg pakplek in 3 stoorkamers en &#039;n werkswinkel.

Groot bome en grasperk e om die huis, en agter die huis lieflike uitsig oor boomryke Bosveld. Jagkamp is in die bos met paadjies reg deur die plaas wat wildomhein is.

Boorgat is 50m diep en toegerus met 2.2 kW pomp en lewer 8000 l/u.

Plaas het 3-Fase Eskom krag.

Baie buitegeboue en hokke op die plaas.

## Agents

- Albert Viljoen — 0834114741 — albert.viljoen@rawson.co.za
- Roelof Burger — 0825664805 — roelof.burger@rawson.co.za

## Office

- Rawson Remote — 021 204 8555

---

[View this property on rawson.co.za](https://rawson.co.za/property/for-sale/rawson-remote/1363086)
