Rust De Winter
R477,000 Web Ref 1359076
PROPERTY FEATURES
Vakante 8.5ha naby Rust de Winter
Skep jou eie stukkie Bosveld wegbreek en ontspanning naby die Rust de Winter dam. Die klein plasie is net 100km van Pretoria en 15 km van die Rust de Winter dam. Dit is tipies Bosveld en is heeltemal plat en maklik toeganklik vir enige voertuig. Kom ontwikkel jou eie vakansie huis en tuin.

ERF Size 8.000 ha
Rates R300 per month
Roelof Burger roelof.burger@rawson.co.za
Roelof Burger
c. 0825664805
Albert Viljoen albert.viljoen@rawson.co.za
Albert Viljoen
c. 0834114741