# Smallholding for sale in Rust De Winter, Bela Bela

- **Price:** R477,000
- **Location:** Rust De Winter, Bela Bela
- **Web Ref:** 1359076

## Details

- ERF Size 8.000 ha
- Rates R300 per month

## Description

Skep jou eie stukkie Bosveld wegbreek en ontspanning naby die Rust de Winter dam. Die klein plasie is net 100km van Pretoria en 15 km van die Rust de Winter dam.

Dit is tipies Bosveld en is heeltemal plat en maklik toeganklik vir enige voertuig.

Kom ontwikkel jou eie vakansie huis en tuin.

## Agents

- Albert Viljoen — 0834114741 — albert.viljoen@rawson.co.za
- Roelof Burger — 0825664805 — roelof.burger@rawson.co.za

## Office

- Rawson Remote — 021 204 8555

---

[View this property on rawson.co.za](https://rawson.co.za/property/for-sale/rawson-remote/1359076)
