Modimolle
R2,900,000 Web Ref 1352006
PROPERTY FEATURES
5 Bedrooms | 4 Bathrooms | 1 Family Room | 1 TV Room | 1 Dining Room | 1 Lounge | 1 Study | 1 Store Room | Security | Kitchen | House Levels | Laundry Room | Aircon | 4 Garages | 9 Parking Spaces | Pool | Patio | Braai Facilities | Views | Garden | Irrigation
Lieflike groot familie huis
Dubbelverdieping familie huis by uitnemendheid, Baie spasie en veilige omgewing. Hierdie 5 slaapkamer huis is baie kreatief uitgelê. Daar is 4 badkamers met hoofslaapkamer en-suite. Die hoofslaapkamer se badkamer is ideaal vir ontspan met groot buitevenster om die bosveld in te nooi. Die houtvloere verleen waardigheid aan die groot huis. 'n Oopplan kombuis en spens is toegerus met mooi kiaat kassies. Die gasstoof en -oond verseker minder afhanklikheid aan Eskom krag en die eiendom is ook onafhanklik van munisipale water met sy eie boorgat en watertenk. 6 Sonpanele verseker deurgans elektrisiteit. Met die groot braaikamer langs die swembad kan families heerlike gesinstyd geniet. Daar is ook 'n buite aantrekkamer en stort. Die motorhuis maak voorsiening vir 4 motors met voldoende parkering binne die erf. 'n Groot werk/gereedskamer is aan die motorhuis. Bediende kwartiere beskikbaar op die erf. "n Pragtige tuin geniet die voordeel van besproeiing wat aangelê is.

ERF Size 2,607 m²
Building Size 500m²
Rates R2,900 per month
Roelof Burger roelof.burger@rawson.co.za
Roelof Burger
c. 0825664805
Albert Viljoen albert.viljoen@rawson.co.za
Albert Viljoen
c. 0834114741