# 5 Bedroom house for sale in Modimolle

- **Price:** R2,900,000
- **Location:** Modimolle
- **Web Ref:** 1352006

## Details

- ERF Size 2,607 m²
- Building Size 500m²
- Rates R2,900 per month

## Interior features

- 5 Bedrooms
- 4 Bathrooms
- 1 Family Room
- 1 TV Room
- 1 Dining Room
- 1 Lounge
- 1 Study
- 1 Store Room
- Security: automated garage door, automated perimeter gate, burglar bars, security doors
- Kitchen: gas hob, gas oven, granite tops, open plan, pantry, scullery
- House Levels: double storey
- Laundry Room
- Aircon

## Exterior features

- 4 Garages
- 9 Parking Spaces
- Pool
- Patio: covered patio, open patio
- Braai Facilities: braai room, lapa
- Views: city
- Garden
- Irrigation: borehole, irrigation system, water tank

## Description

Dubbelverdieping familie huis by uitnemendheid, Baie spasie en veilige omgewing.

Hierdie 5 slaapkamer huis is baie kreatief uitgelê. Daar is 4 badkamers met hoofslaapkamer en-suite. Die hoofslaapkamer se badkamer is ideaal vir ontspan met groot buitevenster om die bosveld in te nooi. Die houtvloere verleen waardigheid aan die groot huis.

&#039;n Oopplan kombuis en spens is toegerus met mooi kiaat kassies. Die gasstoof en -oond verseker minder afhanklikheid aan Eskom krag en die eiendom is ook onafhanklik van munisipale water met sy eie boorgat en watertenk. 6 Sonpanele verseker deurgans elektrisiteit.

Met die groot braaikamer langs die swembad kan families heerlike gesinstyd geniet. Daar is ook &#039;n buite aantrekkamer en stort.

Die motorhuis maak voorsiening vir 4 motors met voldoende parkering binne die erf. &#039;n Groot werk/gereedskamer is aan die motorhuis.

Bediende kwartiere beskikbaar op die erf.

&quot;n Pragtige tuin geniet die voordeel van besproeiing wat aangelê is.

## Agents

- Albert Viljoen — 0834114741 — albert.viljoen@rawson.co.za
- Roelof Burger — 0825664805 — roelof.burger@rawson.co.za

## Office

- Rawson Remote — 021 204 8555

---

[View this property on rawson.co.za](https://rawson.co.za/property/for-sale/rawson-remote/1352006)
