Bela Bela Rural
R990,000 Web Ref 1351314
PROPERTY FEATURES
3 Bedrooms | 1 Bathroom | 1 Family Room | 1 Dining Room | 1 Lounge | 1 Flatlet | 4 Parking Spaces
Jou plekkie van stilte in die Bosveld
Kom ontwikkel hierdie 8.5 ha plat sandveld kleinhoewe 50km wes van Bela-Bela op die Springbokvlaxkte. Voltitel eiendom te koop, met 'n 2slk huis en 1 slk woonstel wat verbeter moet word. Geen Eskom krag -- jou kans om heeltemal van die grid te kom. Twee kante is wildomhein. Sterk boorgat, 150 m diep. Eiendom vra baie werk om dit weer iets besonders te maak. Lieflike uitsig op die Waterberge. Koopprys met BTW7 uitgesluit, agentekommissie (met BTW) ingesluit. R999 000. English Come develop this 8.5 ha flat sandveld smallholding 50 km west of Bela-Bela on the Springbok Flats. Full title property for sale, with a 2-bedroom house and 1-bedroom flat that need improvement. No Escom power - your chance to get off the grid. Two sides are game fenced. Strong borehole, 150 m deep. Property asks hard word to transform it to a jewel in the Bushveld. Lovely view of the Waterberg. Purchase price excludes VAT, agent's commission (incl. VAT) included. R999,000

ERF Size 8.000 ha
Rates R400 per month
Roelof Burger roelof.burger@rawson.co.za
Roelof Burger
c. 0825664805
Albert Viljoen albert.viljoen@rawson.co.za
Albert Viljoen
c. 0834114741