| Wildplaas in die Bosveld |
Hierdie lieflike plaas is die ideale plek vir die vestiging van 'n wildplaas. Water is genoegsaam en daar is tans nie kampe op die plaas nie en is in geheel met wildheining omhein. Baie gras en weiding op die veld - veral na die goeie reëns die somer.
Daar is baie geboue op die eiendom - daar was 'n toegeruste Moringa fabriek, maar die is nie meer in bedryf nie. Net die groot fabrieks geboue wat nog staan.
Die lieflike grasdak plaashuis is 'n lus vir die oog - groot met baie plek vir uitgebreide familie.
Die plaas is lekker weggesteek in die hartjie van die Bosveld en bied 'n uitstekende wegbreek uit die stad.
ERF Size 412.000 ha Rates R1,000 per month
|
|
Roelof Burger
c. 0825664805
roelof.burger@rawson.co.za
Albert Viljoen
c. 0834114741
albert.viljoen@rawson.co.za
|