# 4 Bedroom farm for sale in Lephalale

- **Price:** R9,100,000
- **Location:** Lephalale
- **Web Ref:** 1349267

## Details

- ERF Size 412.000 ha
- Rates R1,000 per month

## Interior features

- 4 Bedrooms
- 4 Bathrooms
- 1 Reception Room
- 1 Dining Room
- 1 Lounge
- 1 Store Room
- Security: automated perimeter gate
- Kitchen: eye level oven, hob, open plan, pantry, scullery
- House Levels: double storey
- Entrance hall
- Laundry Room
- 1 Fireplace

## Exterior features

- 4 Parking Spaces
- Pool
- Views: countryside
- Garden

## Description

Hierdie lieflike plaas is die ideale plek vir die vestiging van &#039;n wildplaas. Water is genoegsaam en daar is tans nie kampe op die plaas nie en is in geheel met wildheining omhein. Baie gras en weiding op die veld - veral na die goeie reëns die somer.

Daar is baie geboue op die eiendom - daar was &#039;n toegeruste Moringa fabriek, maar die is nie meer in bedryf nie. Net die groot fabrieks geboue wat nog staan.

Die lieflike grasdak plaashuis is &#039;n lus vir die oog - groot met baie plek vir uitgebreide familie.

Die plaas is lekker weggesteek in die hartjie van die Bosveld en bied &#039;n uitstekende wegbreek uit die stad.

## Agents

- Albert Viljoen — 0834114741 — albert.viljoen@rawson.co.za
- Roelof Burger — 0825664805 — roelof.burger@rawson.co.za

## Office

- Rawson Remote — 021 204 8555

---

[View this property on rawson.co.za](https://rawson.co.za/property/for-sale/rawson-remote/1349267)
