Bela Bela
R5,200,000 Web Ref 1316101
PROPERTY FEATURES
4 Bedrooms | 2 Bathrooms | 1 Family Room | 1 Dining Room | 1 Lounge | 5 Store Rooms | Security | Kitchen | House Levels | Laundry Room | 1 Fireplace | Aircon | 5 Garages | 5 Parking Spaces | Pool | Patio | Braai Facilities | Views | Garden | Irrigation
Bosveld leefstyl op sy beste
'n 39ha plaas tussen Nylstroom en Warmbad met 3 netjiese huise. Swembad teen die berg en verskeie lapa's. Baie vrugtebome : avokadopeer, mango, sitrus, suurlemoen, naartjie en pomelo. Plaas is met 2m wildheining omhein. Geskik vir gemengde boerdery. Daar is 3 toegeruste boorgate, elk is 11Om diep, en lewer 1800 liter/uur. Ongeveer 2.5ha het moederlyne en nog 2.5ha kan maklik gevestig word. 4 x 5 000 liter tenks vir besproeing. Hutton-tipe rooigrond. Dam van 400 000 liter met 5.5kW pomp besproei die tuine. Stoor en werkswinkel langs hoofhuis. Bokke en skape sal gedy hier. Die bergdeel benut as wildsplaas met rooibokke, bosbokke, Nyalas en Swartwitpense. Die wild is onderhandelbaar. Klipspringers en rooiribbokke is opgemerk. Die gereedskap en implemente is onderhandelbaar. Die plaas bestaan twee dele. Die grootste een is 23 ha (hierbo beskryf). Die kleiner een is 16ha en besit 2 huise, 'n woonstel en 'n boorgat. Inheemse bome maak dit 'n paradys. Kom kyk en maak 'n aanbod.

ERF Size 39.000 ha
Rates R8,000 per month
Roelof Burger roelof.burger@rawson.co.za
Roelof Burger
c. 0825664805
Albert Viljoen albert.viljoen@rawson.co.za
Albert Viljoen
c. 0834114741