# 4 Bedroom farm for sale in Bela Bela

- **Price:** R5,999,000
- **Location:** Bela Bela
- **Web Ref:** 1310641

## Details

- ERF Size 21.800 ha
- Rates R800 per month

## Interior features

- 4 Bedrooms
- 4 Bathrooms
- 1 Family Room
- 1 TV Room
- 1 Dining Room
- 1 Lounge
- 1 Store Room
- 1 Flatlet
- Security: alarm, automated perimeter gate, burglar bars, security doors
- Kitchen: extractor fan, gas hob, gas oven, hob, open plan, under counter oven
- Granny flat
- Jacuzzi
- Laundry Room
- Aircon

## Exterior features

- 7 Garages
- 6 Parking Spaces
- Pool
- Patio: covered patio, open patio
- Braai Facilities: built-in braai, lapa, open braai area
- Views: countryside
- Garden

## Description

Gemengde boerdery bestaan uit skaapwerk fasiliteite, voerkraal, varkhokke en hoenderhok. Dan is daar die neutbome, lemoenbome en avokadopeer bome.

Water is drie damme (een vir besproeiing), 2 boorgate en &#039;n fontein.

Die buitegeboue is baie funksioneel. &#039;n Werkswinkel, stoorkamers, werkers huise, skaapkraal onder dak en &#039;n hout wendy huis. 

Die aparte twee slaapkamerhuis kan verhuur word om inkomste aan te vul.

Die plaashuis is &#039;n klassieke huis van vergange se dae - netjies afgewerk en toegerus. Elk van die vier slaapkamers het sy eie badkamer en kaggel in die kamer ingebou. Elke kamer beskik oor sy eie buitedeur. Die eetkamer, sitkamer en familiekamer is, eie aan die era toe die huis gebou is, groot en ruim. Kombuis is goed toegerus.

Buite die huis is &#039;n groot klubhuis waar heerlik ontspan en gespeel word. Die is toegerus met &#039;n mooi houtkroeg, jakuzzi, boma, pizza oond, braai geriewe en &#039;n groot kuier area.

Lieflike swembad vir die warm somers.

Geen grondeis op die plaas.

## Agents

- Albert Viljoen — 0834114741 — albert.viljoen@rawson.co.za
- Roelof Burger — 0825664805 — roelof.burger@rawson.co.za

## Office

- Rawson Remote — 021 204 8555

---

[View this property on rawson.co.za](https://rawson.co.za/property/for-sale/rawson-remote/1310641)
