Modimolle
R1,290,000 Web Ref 1291128
PROPERTY FEATURES
3 Bathrooms | 1 Reception Room | 1 TV Room | 1 Dining Room | 1 Lounge | 2 Studies | 1 Store Room | Security | Kitchen | House Levels | Entrance hall | Laundry Room | Aircon | 2 Garages | 2 Parking Spaces | Pool | Patio | Braai Facilities | Views | Garden | Irrigation
Groot 4 slaapkamer om verbeter te word
Hierdie 4 slaapkamer gesins huis het 3 en-suite badkamers en 3 lugversorgers in die huis vir daardie lekker warm dae in die Bosveld. In twee van die slaapkamers is 'n klein studeerkamer ook ingerig. Die kombuis voldoen aan al die vereistes om 'n familie te versorg. Die hoof slaapkamer is op die boonste verdieping en is nie toegerus nie. Die kopers kan hulle eie stempel hier kom afdruk en afrond na hulle smaak. Die buite area rondom die swembad is alles onder skadunet. Dit skep 'n aangename kuier om die braaivleis vuur in die laatmiddag en aand se kuiers. 'n Groot dubbel motorhuis, werkskamer en ekstra stoorkamer rond die prentjie mooi af. As jy 'n doen dit self is, dan is die een vir jou. Kom druk jou eie stempel hier af en omskep die eiendom tot 'n trots in die omgewing. Kontak my vir 'n afspraak.

ERF Size 1,296 m²
Building Size 377m²
Rates R1,850 per month
Roelof Burger roelof.burger@rawson.co.za
Roelof Burger
c. 0825664805
Albert Viljoen albert.viljoen@rawson.co.za
Albert Viljoen
c. 0834114741