Modimolle Rural
R2,715,000 Web Ref 1267231
PROPERTY FEATURES
3 Bedrooms | 2 Bathrooms | 1 Reception Room | 1 Family Room | 1 Dining Room | 1 Lounge | 1 Study | 1 Flatlet | Security | Kitchen | Granny flat | House Levels | Entrance hall | Laundry Room | 2 Fireplaces | 3 Garages | 2 Parking Spaces | Patio | Braai Facilities | Views | Garden
Aftree/Vakansie plaas in die Waterberg
Kom tree af in die Waterberg of kom rig vir jou 'n vakansie plaas in. Koop 50% aandele in 'n maatskappy met 'n veilige, netjiese plasie van 21ha aan die voet van die Waterberg 7km vanaf Nylstroom. Slegs 500 meter grondpad. Drie sekuriteitshekke, wildheining. 8 KvA sonkrag sisteem met Eskom as rugsteun. Grondbelasting slegs R700 pm. Netjiese 4 Slaapkamer siersteen huis met 2 sonkrag geysers. 3 Badkamers (m.e.s.). Al die kamers het ingeboude kaste. Aparte kombuis met ooghoogte oond, waskamer, spens en opwaskamer. Sekuriteitsdeure angebring. TV kamer met ingeboude braai, sit/eetkamer en studeerkamer. Oop braai area. Boorgat is 95m diep, toegerus met 2,2 KvA dompelpomp en lewer 3500 l/u. 5x5000L watertenks in werking . 1 Slaapkamer woonstel en bediendekwartier met voorafbetaalde ESKOM krag. Twee afdakke. 3 Motorhuise waarvan een 'n karavaan kan huisves. Wat het jy meer nodig? Slegs R2,715m.

ERF Size 10.000 ha
Building Size 325m²
Rates R700 per month
Roelof Burger roelof.burger@rawson.co.za
Roelof Burger
c. 0825664805
Albert Viljoen albert.viljoen@rawson.co.za
Albert Viljoen
c. 0834114741