Modimolle
R2,780,000 Web Ref 1252389
PROPERTY FEATURES
3 Bedrooms | 2 Bathrooms | 1 Family Room | 1 Dining Room | 1 Lounge | 1 Study | 2 Store Rooms | 2 Flatlets | Security | Kitchen | Granny flat | Laundry Room | 2 Garages | 2 Carports | 10 Parking Spaces | Pool | Garden | Irrigation
Aftree op middelplaas met skape
Hierdie netjiese 8.6ha plot is ideaal vir 'n uitgebreide familie. Twee groot en netjies huise op die plaas met nog 'n rondawel vir gaste. Die eerste huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers (MES) en die tweede huis het 2 slaapkamers. Beide pragtig geteel. Elke huis is met 'n alarm toegerus. Twee toegeruste boorgate -- 5000li/u en 2500li/u met twee watertenks. Die een 5000li en die ander 25000li. Daar is een besproeiingspunt op die plaas voorsien. Die plaas is in 5 kampe verdeel en kan 42 skape gemaklk deur die jaar van voer voorsien. Skape slaap saans in n toesluit kraal onder dak. Die plaas se omheining is gedeeltelik met wildheining toegemaak. Grondpad na die plaas word in 'n goeie toestand gehou. Geen inwonende werkers op die plaas nie. Daar is 'n ,7ha gronddam wat vinnig volloop na goeie re├źns, maar is nie standhoudend nie.

ERF Size 8.650 ha
Rates R350 per month
Roelof Burger roelof.burger@rawson.co.za
Roelof Burger
c. 0825664805
Albert Viljoen albert.viljoen@rawson.co.za
Albert Viljoen
c. 0834114741