Modimolle Rural
R6,900,000 Web Ref 1244870
PROPERTY FEATURES
5 Bedrooms | 6 Bathrooms | 2 Family Rooms | 1 Dining Room | 1 Lounge | Guest cloakroom | 2 Store Rooms | 2 Flatlets | Security | Kitchen | Granny flat | House Levels | Laundry Room | 1 Fireplace | 4 Carports | Pool | Patio | Braai Facilities | Views | Garden
Luukse huis/gastehuis in natuurreservaat.
Vyfster dubbelverdieping gasteplaas in die Waterberg met 'n 5 slaap grasdakhuis, en 2 slaap grasdak woonstel. Die kamers is ingerig volgens die vereistes van die gastehuis se 4-ster gradering. Die 3ha is geleë in die Kamonande natuurreservaat van 2200ha. Die wild is in oorvloed en baie mak. Meer as 60 km se paaie op die plaas vir wildbesigtiging, stap, fietsry, en voëlkykers vir die buitelewe gesin. Die eersteklas interieur en meubels is ingesluit, en 6 van die 7 slaapkamers het en-suite badkamers. Die oopplan kombuis is ruim en gerieflik toegerus. 'n Baie ruim sitkamer en stylvolle eetkamer vorm 'n eenheid. Spens, opwaskamer, linnekamer, 4 motorafdakke en 'n gerieflike boma. Stoep met binnebraai. Grasperke skep 'n heerlike speelterrein vir kinders. Eiendom kan as gastehuis bestuur word, of vir troues uitverhuur word. Die koop is 'n voltitel eienaarskap. Die reservaat is 180 km vanaf Pretoria, en 7 km vanaf Vaalwater geleë.

ERF Size 5.850 ha
Rates R482 per month
Home Owner Levies R11,285
Roelof Burger roelof.burger@rawson.co.za
Roelof Burger
c. 0825664805
Albert Viljoen albert.viljoen@rawson.co.za
Albert Viljoen
c. 0834114741