Montana Tuine
R990,000 Web Ref 1308058
PROPERTY FEATURES
2 Bedrooms | 1 Bathroom | 1 Reception Room | 1 Dining Room | 1 Lounge | Security | Kitchen | Entrance hall | 1 Carport | Patio | Braai Facilities | Views | Balcony
2 Bedroom 1 Bathroom on 2nd floor at Bougainville Retirement Village
2 Bedroom 1 Bathroom on 2nd floor at Bougainville Retirement Village. This beautiful unit, weather for investment purposes or to spend your golden years, it comes at a fantastic price! 2 Bedrooms 1 Bathrooms 1 Carport Bemande 24 uur sekuriteit. Dit is veilig en bekostigbaar. ‘n Moderne 24-uur sorgsentrum Biblioteek, koffiewinkel en kiosk. Bussie vir vervoer na inkopiesentrums. Spreekkamer met besoeke deur geneeshere, oudioloë en mondhigiëniste... en nog vele meer.! Verskeie Fasiliteite Die oord beskik oor ‘n gemeenskapsaal waar onder meer kerkdienste en toepaslike fiksheidsoefeninge aangebied word. ‘n Moderne 24-uur sorgsentrum. Tuisversorging kan gereël word. Daar is ook ‘n spreekkamer en oordsuster met besoeke deur geneeshere, oudioloë en mondhigiëniste. 24 uur Sekuriteit sorg vir deeglike toegangs- en veiligheidsmaatreëls wat gemoedsrus by inwoners verseker. Hierbenewens is daar ‘n biblioteek, koffiewinkel en kiosk, moderne eetsaal waar oggend- en middagetes bedien word, wasgoeddiens en bussie vir vervoer na inkopiesentrums beskikbaar. Daar word ruim voorsiening vir sosiale aktiwiteite gemaak en daar is vir elke eenheid ‘n posbus. ‘n DSTV-klub sorg dat lede ‘n baie goedkoper Multichoice-pakket met sportkanale kan geniet. Call us today for a viewing...this one will go fast!

ERF Size 65 m²
Building Size 65m²
Rates R450 per month
Home Owner Levies R2,550
Estienne Fourie estienne.fourie@rawson.co.za
Estienne Fourie
c. 0660860411
Alfonso van Schalkwyk alfonso.vsw@rawson.co.za
Alfonso van Schalkwyk
c. 0784651451