FIXER UPPER |
"EXCLUSIVE SOLE MANDATE"
Is u op soek om in eiendom te belê, maar kan nie die koste van 'n markgereed huis bekostig nie, is u bereid om moeite te doen? Hierdie drieslaapkamerhuis op 'n groot erf kan jou droom waar word met 'n bietjie liefdevolle sorg. Dubbel motorhuis met motorafdak, ruim vertrekke met ingeboude kaste en baie ruimte vir aanbouings.
Bel my om te besigtig
Are you looking to invest in property but can't afford the cost of a market-ready home, are you prepared to put in some effort? This three-bedroom house on a large erf could be your dream come true with some tender loving care. Double garage with carport, spacious rooms with built-in cupboards and lots of room for extensions.
Call me to view
ERF Size 912 m² Rates R900 per month
|
|
Marba Prinsloo
c. 0729938808
marba.prinsloo@rawson.co.za
Sharon Trojak
c. 0834002514
sharon.trojak@rawson.co.za
|