# 2 Bedroom farm for sale in Orania

- **Price:** R2,850,000
- **Location:** Orania
- **Web Ref:** 1332180

## Details

- ERF Size 10,680 m²
- Building Size 111m²

## Interior features

- 2 Bedrooms
- 1 Bathroom
- 1 Lounge

## Exterior features

- Views: countryside

## Description

’n Skaars geleentheid om te belê in ’n ruim 10 680 m² landbou-erf, ideaal geleë in die Orania Aandeleblok. Privaat en rustig, tog naby noodsaaklike geriewe – perfek vir kopers wat ’n landelike leefstyl soek sonder om toeganklikheid prys te gee.

Sterk toekomstige waardegroei word ondersteun deur die groot erf, waardevolle waterregte, bestaande infrastruktuur en uitstekende ontwikkelingsmoontlikhede.

Sleutelkenmerke: • Erfgrootte: 10 680 m² • Sonering: Landbou 1 • Waterreg: 0.5 ha – uiters waardevol vir boerdery en besproeiing

 Bestaande woning: 111.8 m², 2-slaapkamer huis • Landbou- en kleinplaas-potensiaal Sonderingsregte sluit in: • Enkel woonhuis • Tweede wooneenheid • Tuisbedryf • Residensiële of kommersiële gastehuis • Landbougeboue en landbou-aktiwiteite Vergunningsregte sluit in: • Derde wooneenheid of mobiele woning • Plaasstalletjie of kwekery • Ryskool, toeristefasiliteit • Dierekliniek of -hospitaal • Voël- of dierehokke • Landbou-nywerheid • Tuinerf en alternatiewe energie-oplossings 

Ontwikkelingspotensiaal: Die eiendom bied die moontlikheid vir hersonering na ’n landgoedontwikkeling, met tot 10 eenhede per hektaar (onderhewig aan goedkeuring). • 

Onderhewig aan verblyfreg • OSK-finansiering beskikbaar, onderhewig aan normale kredietvereistes ’n Unieke belegging met visie 

Ideaal vir ontwikkelaars, boere of kopers wat vooruit dink.

## Agent

- Lynette Pieterse — 0719280516 — lynette.pieterse@rawson.co.za

## Office

- Bloemfontein North — 051 522 1071

---

[View this property on rawson.co.za](https://rawson.co.za/property/for-sale/bloemfontein-north/1332180)
