Universitas
R1,050,000 Web Ref 1242959
PROPERTY FEATURES
2 Bedrooms | 2 Bathrooms | 1 Family Room | 1 Lounge | 1 Garage | 1 Carport | Patio | Braai Facilities | Garden
Ouer as 50 jaar en op soek na 'n ruim, rustige blyplek?
Hierdie twee-slaapkamer, twee-badkamer meenthuis in die middel van Stellenryk Aftreeoord, Universitas, Bloemfontein, is stapafstand van die Mudplein-inkopiesentrum, 'n NG-kerk en hospitale. Twee Jo-Jo tanks voorsien besproeingswater aan die pragtige voortuin. Behalwe vir ruim leefarea, wat uitloop op 'n leuvre-bedekte voorstoep, is daar ook agter die huis 'n onderdak onthaalarea of privaat leeskamer. Geen tekort aan pakplek in hierdie eenheid. Die motorhuis het 'n deur na die huis en 'n elektriese deur. Voor die motorhuis is 'n onderdakparkering vir gaste, of 'n tweede motor. Twee klein honde word toegelaat met skriftelike toestemming van die beheerliggaam. Voorafbetaal-elektrisiteitsmeter. Komplek het solar-panele, wat baie krag bespaar.

ERF Size 200 m²
Building Size 113m²
Rates R1,279 per month
Home Owner Levies R1,277
Adri Van Veijeren adri.vanveijeren@rawson.co.za
Adri Van Veijeren
c. 0824177104